Sent from LondonTracked delivery worldwide

Paddington 2 : Paddington Die Kunstenaar; Paddington In Die Hospitaal; Paddington By Die DieretuinMichael Bond

Arborist Merchandising Root

Paddington 2 : Paddington Die Kunstenaar; Paddington In Die Hospitaal; Paddington By Die Dieretuin

Not available to buy right now

Leave your email and we’ll let you know when it’s back on our shelves.

  • Dispatched from London tomorrow
  • Tracked UPS delivery worldwideUsually arrives 24–30 Nov
  • 30-day returnsHow returns work
Pages
76
Published
2018
Publisher
Protea Boekhuis

About this book

The story

Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington.

(Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin)Paddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, maar wag so lank dat hy uiteindelik aan die slaap raak.

Toe hy wakker word, wag daar egter vir hom ’n groot verrassing.Op ’n dag beland Paddington in die hospitaal, maar hy lei aan geheueverlies en kan glad nie onthou hoe hy seergekry het nie. Sal hy ooit weer sy geheue herwin?Paddington, Jonathan en Judy gaan dieretuin toe.

Maar o wee: “Troeteldiere” word nie toegelaat nie!

Paddington is tog nie ’n troeteldier nie?

Hy is dan deel van die Brown-gesin!Paddington-beer se stories vermaak kinders regoor die wêreld al vir meer as vyf dekades.

From the same pen

More by Michael Bond

All their books
Talk about this bookStart the first conversation with other readers
Write to the authorSend a private message about this book