MyBookBandits

Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe

256 pagesAFnewOct 2021

About this book

Tomas kan nie sy lewe voorstel sonder sy draak Flikker nie.

Flikker is meer as net ’n troeteldier – hy’s die beste maat wat Tomas al ooit gehad het!

Maar hy het sy oupa belowe dat hy en sy vriende hulle drake sal vrylaat, en dis beslis nie ’n maklike ding om te doen nie.

Veral nie wanneer Tomas en sy vriende soveel pret het saam met hulle drake Flikker, Son, Vrieska en Sluiper nie, nie as hulle nog moet uitwerk waar die drake vandaan kom en hoe om hulle weer terug by hulle huis te kry nie, en nie as Tomas op die nippertjie is om die storie agter die geheimsinnige draakvrugboom uit te pluis nie!

Specifications

ISBN-13
9781485312840
Pages
256
Language
AF
Condition
new
Published
1 October 2021
Start a discussion
Talk about Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe with other readers
0 topics
Talk to the author
Send a private message about this book

Popular in Similar Genres

Books from the same publisher, author & genre