Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe
240 pagesAFnewOct 2021
About this book
Tomas het ’n groot geheim: hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie – sy vriende, Ted, Kai en Kat het ook hulle eie drake!
Om ’n draak te hê is ’n wonderlike ervaring, maar dis netsowel jy dra ’n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak.
Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk.
Boonop lyk die draakvrugboom effens verlep.
Tomas en sy vriende moet die draakvrugboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.
Specifications
More by Andy Shepherd
All books by this author →Start a discussion
Talk about Die Seun Wat Saam Met Drake Lewe with other readers
0 topics →
Talk to the author
Send a private message about this book
Popular in Similar Genres
Books from the same publisher, author & genre



