Dingeth
272 pagesAFnewJun 2021
About this book
Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie.
Sy wil nog en nog en nóg goed hê! Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n DINGETH hê, maar daar is net een probleem.
Wat is ’n DINGETH?Mnr. en mev.
Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om ’n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry.
Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe.Maar gaan hulle ooit ’n DINGETH kry?
Specifications
More by David Walliams
All books by this author →Start a discussion
Talk about Dingeth with other readers
0 topics →
Talk to the author
Send a private message about this book
Popular in Similar Genres
Books from the same publisher, author & genre









