# YS Mounster, Vol. 1

By **David Walliams**

- ISBN-13: 9781485311812
- Publisher: Protea Boekhuis
- Pages: 496
- Published: 1 May 2021
- Language: af
- Categories: Arborist Merchandising Root, Self Service

## About this book

Elsie, ’n weeskind wat in die tyd van koningin Victoria in Londen op straat bly, hoor van die geheimsinnige YSMONSTER – ’n wolhaarmammoet wat in die Noordpool ontdek is – en is vasberade om meer daaroor uit te vind …Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van ’n leeftyd – van Londen af, oor onstuimige oseane, tot in die hartjie van die Noordpool!In David Walliams se grootste en opwindendste avontuur ooit gaan jy helde van allerhande vorms en groottes ontmoet!

---

Buy this book at [MyBookBandits](https://mybookbandits.com/books/9781485311812) — a new copy with worldwide UPS delivery.
