# Die Lelike Vyf, Vol. 1

By **Julia Donaldson**

- ISBN-13: 9781485309420
- Publisher: Protea Boekhuis
- Pages: 32
- Published: 1 Jul 2018
- Language: af
- Categories: Arborist Merchandising Root, Self Service

## About this book

“Ons vyf is misbaksels, ons voel ons kan ween;
so vaal en misvormd, o, waar moet ons heen?”
Ontmoet die vaal blouwildebees, die giggelende hiëna, die bles aasvoël, die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld … maar is hulle werklik so lelik?

---

Buy this book at [MyBookBandits](https://mybookbandits.com/books/9781485309420) — a new copy with worldwide UPS delivery.
