Sent from LondonTracked delivery worldwide

Paul En VlekkieClaire Freedman

Arborist Merchandising Root

Paul En Vlekkie

Not available to buy right now

Leave your email and we’ll let you know when it’s back on our shelves.

  • Order before 3pm and it leaves London today
  • Tracked UPS delivery worldwideUsually arrives 28 Oct–3 Nov
  • 30-day returnsHow returns work
Pages
32
Published
2017
Publisher
Protea Boekhuis

About this book

The story

Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul eensaam.

Op ’n dag gaan stap hy in die reen en kom op ’n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie, maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat.Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek.

En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul eensaam. Op ’n dag gaan stap hy in die reen en kom op ’n klein hondjie af wat verdwaal is.

Hy soek die eienaar van die hondjie, maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat. Hulle word groot vriende, maar Vlekkie mis sy basie, veral teen slaaptyd.

Paul weet dis die regte ding om Vlekkie se eienaar te soek, al wil hy nie die hondjie verloor nie.

Maar om die regte ding doen bring vir Paul onverwagse geluk...Dis ’n pragtige storie wat hartsnare roer.

Dit leer kinders dat “optelgoed” nie “vatgoed” is nie en dat dit aan die regte eienaar behoort.

En selfs, om die regte ding te doen, is meer verrykend en bevredigend as wat hulle dink.

Talk about this bookStart the first conversation with other readers
Write to the authorSend a private message about this book