MyBookBandits

Kaptein Onderbroek: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

160 pagesAFnewMay 2023

About this book

George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders – wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik! Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk ’n hele weermag tandetoilette.

Gelukkig ken hulle ’n superheld wie se onderbroekrek ’n gevaarlike wapen is.

Dit lyk na nóg ’n opdrag vir Kaptein Onderbroek!Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman.

Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!

Specifications

ISBN-13
9780798183659
Pages
160
Language
AF
Condition
new
Published
1 May 2023