MyBookBandits
171 pagesAFnewJan 2021

About this book

"Eugène N. Marais is in 2021 honderd en vyftig jaar gelede gebore en het vyf en tagtig jaar gelede aan eie hand gesterf.

Hy het ʹn breë terrein bestryk as prosaskrywer, digter, dramaturg, natuurkundige, hipnoterapeut, regsman en joernalis. Sy Versamelde Werke het twee uitgawes beleef en ouer sowel as jonger lesers vind steeds daarby aanklank.Laramie bevat bydraes deur eietydse skrywers in die vorm van prosa, poësie en essays uit die regte, natuurwetenskappe, sielkunde, filosofie en geskiedenis.

Standaardafrikaans, Griekwa-Afrikaans en Kaaps, selfs Nederlands, loop saam op Marais se spoor.

Lof en meelewing maar ook fel kritiek bied ʹn gebalanseerde kyk op hierdie geroemde, omstrede en tragiese figuur.

Dit bevat iets vir almal"--Back cover.

Specifications

ISBN-13
9780620922609
Publisher
Minimal Press
Pages
171
Language
AF
Condition
new
Published
1 January 2021
Start a discussion
Talk about Laramie with other readers
0 topics
Talk to the author
Send a private message about this book